Limpopo Field Guiding Academy – Afrikaans

Veld Gids Opleiding

Malaria vrye Gevaarlike Dier areas

Areas regdeur Limpopo, Mpumalanga en Gauteng, Suid Afrika

Die Natuur Roep!

Het jy ‘n passie vir die Natuur?

Wil jy die opwinding van die bos persoonlik ervaar – nie voor ‘n TV in die beskaafde omgewing van jou sitkamer nie?

Stel jy belang in Natuuropleiding?

Wil jy graag as professionele Veld Gids opgelei word vir ‘n loopbaan?

Dan het jy die regte geleentheid ontdek.

Limpopo Field Guides  Academy is die leiers in Profesionele Veld Gids en  Natuurgids opleiding in Suid Afrika. Ons is toegewyd aan die volhoubare ontwikkeling van eko-toerisme deur middel van gewaarborgde gehalte.

All ons kursusse vind plaas op Natuurreservate regdeur Limpopo, Mpumalanga en Gauteng, Suid Afrika, met ‘n wye verskeidenheid natuurlike eienskappe – sowel as Gevaarlike Diere!

Loer gerus deur ons webwerf – hoewel kursusse in Engels aangebied word omdat die FGASA (Field Guiding Association of Southern Africa) eksamens in Engels afgelê moet word, is al ons opleiers ten volle tweetalig en onsekerhede    van Afrikaanssprekende studente in Afrikaans beantwoord en bespreek word.

Hierdie is die kursusse wat ons op hede beskikbaar het:

  • FGASA Vlak 1, 2 en 3.
  • Voëlkursusse.
  • Spoorsnykurssese.
  • Wapenhantering.
  • Gevaarlike Diere opleiding.

Vir navrae oor, of om te bespreek vir enige van die kursusse, kontak ons vandag!

Game Ranger Training | Nature Guide Training | Safari Guide Training